Pres. Donald Trump van Amerika het aan van die wêreld se voorste politieke en sakeleiers gesê hy wil oliepryse, rentekoerse en belastings wêreldwyd verlaag.
Italië se hoogste hof het Donderdag die skuldigbevinding van Amanda Knox aan laster bekragtig in ’n saak wat verband hou met die opspraakwekkende moord op haar Britse huismaat in Italië in 2007.