’n Federale regter in Seattle het Donderdag die administrasie van pres. Donald Trump verhinder om ’n uitvoerende bevel wat ...
Pres. Donald Trump van Amerika het aan van die wêreld se voorste politieke en sakeleiers gesê hy wil oliepryse, rentekoerse en belastings wêreldwyd verlaag.
Italië se hoogste hof het Donderdag die skuldigbevinding van Amanda Knox aan laster bekragtig in ’n saak wat verband hou met die opspraakwekkende moord op haar Britse huismaat in Italië in 2007.
Pep Guardiola, Manchester City-afrigter, moet al weer na verduidelikings soek terwyl Arsenal vorentoe beur in die Kampioeneliga.
Die DA in die Matjhabeng-munisipaliteit het Dinsdag ’n mosie van wantroue teen Thanduxolo Khalipha, die burgemeester, ingedien.