Prins Feisal Al-Hoessein van Jordanië glo hy kan die kloof tussen kontinente en kulture oorbrug as hy tot nuwe president van die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) verkies word.