Hy wil so graag vasklou aan die mens wat hy was op sy afgelope vakansie. Want, skryf Koos Kombuis, hy hou van die mens wat hy ...
Soos Dok Craven hom geleer het, steur hy hom nie aan kritiek nie. Nie oor sy veel jonger liefde of pa-wees op 74 nie.
Die nuwe liefde in die akteur Altus Theart se lewe het stil-stil in sy foto’s begin verskyn, nou praat hy die eerste keer oor haar.
Meer as sewe jaar nadat haar eks haar voor haar kollegas geskiet het, het sy vrede oor die wending wat haar lewe ná die skietery geneem het.
Op 45 is Shashi Naidoo fisiek en geestelik sterker as ooit, en put sy eindelose vreugde uit haar avontuurlustige lewe.
Die onderwyseres se huwelik is op die rotse omdat haar man glo ’n verhouding met ’n ander vrou gehad het – hy, die hoof, en sy, ’n ander onderwyseres by die skool.
Dis weer ’n díng: beige en sy vaal vriende trek in by ons huise. Nie net ’n bietjie nie. Baie. Sê ons welkom of wyk?
Skemering. Ons hou vakansie hier by die Castleburn-oord aan die voet van die Drakensberg. Ek het hierdie foto gister hier by die oord se meer ( kan ook seker ‘n dam genoem word) geneem,” skryf ...
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek vir Januarie, eksklusief vir intekenare. Hierdie opvolg van Van der Vyver ...
Die familielede van slagoffers van apartheidsmisdade het ná dekades steeds nie berusting gevind nie en meen die demokratiese staat het hulle versaak.
Ek skryf graag hier oor taalverskynsels. Aspekte van taal wat ek teëkom, wat vir my interessant is. Maar ditjies en datjies oor taal val nie in almal se smaak nie.
WAARSKUWING: Die volgende berig bevat besonderhede wat sommige lesers kan ontstel. “Ek wil hê jy moet my asseblief vanaand misbruik,” het die klaagster in die Melkbosstrand-“seksslaaf”-saak na bewerin ...