Italië se hoogste hof het Donderdag die skuldigbevinding van Amanda Knox aan laster bekragtig in ’n saak wat verband hou met die opspraakwekkende moord op haar Britse huismaat in Italië in 2007.
Pres. Donald Trump van Amerika het aan van die wêreld se voorste politieke en sakeleiers gesê hy wil oliepryse, rentekoerse en belastings wêreldwyd verlaag.
Nadat die EFF Woensdag klagte van korrupsie teen Dean Macpherson, minister van openbare werke en infrastruktuur, by die polisie ingedien het, het die rooi barette hom nou ook by die openbare beskermer ...
’n Biskop wat pres. Donald Trump weens sy hantering van mense uit die LGBTQ-groep en immigrante vanaf die preekstoel gekritiseer het, sê sy het gevoel sy moes iets sê.
Die 19de gekeurde Madison Keys van Amerika het ’n wedstrydpunt teen Iga Swiatek afgeweer om die tweede gekeurde Pool op dramatiese wyse in ’n valbylstryd te klop vir haar tweede Grand Slam-eindstryd i ...
’n Bedrywige seisoen skop vandeesweek vir die Junior Bokke af wanneer ’n groep van 41 hoopvolles Sondag in Stellenbosch saamtrek vir ’n oefenkamp van drie weke.
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek vir Januarie, eksklusief vir intekenare. Hierdie opvolg van Van der Vyver ...
Dit bly steeds ’n raaisel hoe die 36-jarige man wie se lyk Donderdag uit die Hennopsrivier herwin is, met sy sportnutsvoertuig in die rivier beland het.